Monday, November 30, 2009

South Africa cannot handle security for it's own citizens let alone crowds of international football supporters

Alexandra court still a security risk

More escapes feared with Christmas approaching


The Alexandra Magistrate's Court has seen three notorious gangs escape from its cells in four years - but lessons are not being learnt as virtually nothing has been done to increase security since the last jail break in September.


(Pic) Sandton Knife Gang

With Christmas approaching, a police source at the court has warned that criminals would grow more desperate to avoid spending the holidays behind bars.

After the Razor Gang broke free on September 10, the Justice Department admitted the court's security was not in "the best state of health" and promised "urgent" intervention.

But almost three months later, all they can boast is a change of locks at the holding cells (which was done immediately after the escape as the criminals ran off with the keys) and bold plans for the future.

"Nothing has been done," said the police source. "Our cries for help are falling on deaf ears. We've been crying for two years about how dilapidated the building is."

The source said there was a lot of talk emanating from meetings, but no actual work on the ground.

The court's electric fence is torn and broken; the walls need raising and fixing; many windows are smashed; locks and leg irons are old and often faulty; and entrances are not policed properly.

Last year, the main prisoner gate came crashing to the ground and lay broken for two months, with prisoners being led in and out through a gap.

On top of that, The Star has reported how the court has constantly been plunged into darkness, suffered water cuts and was cut off from the outside world by dead phone lines.

In 2006, the vicious Sandton Knife Gang escaped from the court, were recaptured and later convicted.

In September, the violent Razor Gang and members of a gang that robbed a jewellery store broke free. Many, including alleged leader Raymond "Razor" Zulu, were rearrested and appeared in court last week.

But they returned to the same court in which they overpowered a group of orderlies, before jumping over the walls and escaping.

The police source said that officers have been rearranged to boost security, but no new members have been assigned.

Justice spokesman Tlali Tlali said meetings have been held to discuss increasing officer visibility and placing a senior official in the holding cells.

1 comments:

Anonymous said...

Rowers brand los op toeriste
2009-12-02 01:44

* Artikel opsies
o Druk artikel
o E-pos artikel
* Deel
o Laaik.it
o Yahoo
o Google
o Digg
o del.icio.us
o Facebook
o Twitter
* Kry Beeld op
o Jou selfoon
o Jou Facebook-profiel

Buks Viljoen

Misdadigers het eergisternag naby Witrivier in Mpumalanga op ’n groep Nederlandse toeriste geskiet voordat hulle die besoekers van geld en besittings ter waarde van sowat R100 000 beroof het.

“Dit was ’n baie skokkende voorval, maar gelukkig leef ons,” het mnr. Robert Haagenaars (66) gister gesê.

Die groepie het op 23 November in Suid-Afrika aangekom vir ’n uitgebreide toer deur die land.

Haagenaars, sy vrou, me. Will Haagenaars-Segers (66), haar suster, me. Anna Segers (61), en dié se man, mnr. Aloysiun Verhoeven (62), was van die Krugerwildtuin op pad na hul vakansiehuis in Marlothpark toe hulle aangeval is.

Die aanval het omstreeks 20:30 naby die Kruger-Mpumalanga- Internasionale lughawe (KMIA) plaasgevind.

Volgens Haagenaars het hulle die wildtuin deur die Krugerhek verlaat en besluit om via Witrivier na Marlothpark naby Komatipoort te ry.

Hulle het kort voor die aanval enkele kilometers buite Witrivier brandstof by ’n vulstasie in Plaston ingegooi.

“Ons vermoed die aanvallers het ons van daar af agtervolg omdat hulle geweet het ons is toeriste.”

Die kapers het in ’n wit VW Golf langs die Nederlanders gery en gewys hulle moet stilhou.

Toe Verhoeven, wat bestuur het, vinniger begin ry, is daar op hulle geskiet.

Een van die koeëls het deur die bestuurder se ruit gebars, Verhoeven se hand rakelings gemis en in die paneelbord vasgeslaan. Niemand is beseer nie.

Toe hy stilhou, het twee gewapende mans uitgespring en die vier toeriste uit die motor gedwing.

“Hulle het geskree dat hulle geld soek,” het Haagenaars gesê.

Een van die rowers het in die Nissan gespring en albei voertuie het terug in die rigting van die motorhawe gejaag.

Die geskokte egpare het na ’n plaashuis sowat 100 m van die toneel gehardloop om hulp te soek.

Die polisie het die gehuurde motor kort daarna sowat 2 km van die misdaadtoneel gekry waar dit verlate langs die pad gestaan het.

Die voertuig is drie keer raak geskiet. ’n 9?mm-doppie is ook op die toneel opgetel.

Al hul besittings, ter waarde van sowat R100 000 – waaronder kameras, selfone, videokameras, handsakke, beursies en persoonlike dokumente – is gesteel.

Dit is die Haagenaars se derde besoek aan Suid-Afrika. Hulle sou môre Kaapstad toe vertrek het, maar gaan langer in die Laeveld aanbly terwyl hulle op ’n ander motor en nuwe paspoorte wag.

Hulle vertrek op 18 Desember terug Nederland toe.

Kapt. Erhard Ströh, speurtakbevelvoerder van die polisie inWitrivier, het gesê niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

“Ons ondersoek word bemoeilik omdat daar nie sekuriteitskameras by die motorhawe was nie,” het hy gesê.

- Beeld

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...